Jacques Villeneuve | |
---|---|
Jacques Villeneuve in 2010
| |
Geboortedatum | 9 April 1971 |
Geboorteplek | Saint-Jean-sur-Richelieu, Quebec, Kanada |
Volle naam | Jacques Joseph Charles Villeneuve |
Nasionaliteit | Kanadees |
Aktiewe jare | 1996–2006 |
Ou span(ne) | Williams, BAR, Renault, Sauber, BMW Sauber |
Inskrywings | 165 (163 weggespring) |
Kampioenskappe | 1 (1997) |
Oorwinnings | 11 |
Podiums | 23 |
Loopbaanpunte | 235 |
Voorste wegspronge | 13 |
Vinnigste rondtes | 9 |
Eerste F1-wedren | 1996 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 1996 Europese Grand Prix |
Laaste wen | 1997 Luxemburgse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2006 Duitse Grand Prix |
Jacques Joseph Charles Villeneuve (* 9 April 1971, Saint-Jean-sur-Richelieu, Quebec, Kanada) is 'n afgetrede Kanadese motorrenjaer, wat in 1997 wêreldkampioen in Formule Een geword het. Jacques is die seun van Gilles Villeneuve, 'n renjaer wat in 1982 tydens kwalifisering op die Zolder-renbaan in België verongeluk het.